News24 het gevra oor Solidariteit se betrokkenheid by Bo-Karoo Opleiding op Orania. Ons het besluit ons gaan nie net antwoord nie; ons gaan wys. Hier is ons eerste video. https://t.co/lcPmF78vux #Solidariteit #BoKaroo #Opleiding

News24 vra nóg 42 vrae. Hulle het al 200 vrae aan die Solidariteit Beweging gevra en kon nog niks vreemds kry nie. Hierdie keer vra hulle oor Solidariteit se projekte op Orania. Ons groot projek daar is Bo-Karoo Opleiding. Ons het besluit ons gaan nie net hul vrae beantwoord nie, maar ook ons projek wys. In die volgende paar dae gaan ons alles oor Bo-Karoo Opleiding wys. Ons is trots daarop. #Solidariteit #Orania #BoKarooOpleiding
Gozdyra weszła w fazę orania polityków KO 😉 Wczorajsza ofiara - poseł Szymański Szymański: "To lekarz zadzwonił do pani Pępek" Gozdyra: "A, czyli zrealizowała się obietnica, że lekarz dzwoni do pacjenta. Tylko, że pacjentem jest posłanka Koalicji" 🚜 https://t.co/TXl6ZYNpxZ #polityka #Koalicja #Gozdyra