"Ons is geregtig op ons kultuur, geregtig om as organisasie te funksioneer en geregtig om ’n ruimte vir ons jeug te skep. Ons het ’n reg om te bestaan." ’n Kragtige reaksie deur David Mey op die opportunistiese aanvalle teen Bokkieweek en Afrikanerjeug deur politici wat aandag wil aflei van hul eie mislukkings en geldvermorsing. #Kultuur #Jeug #Afrikaner






